Deuteronomium 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nou, Israeliete, luister noukeurig na hierdie reëls en regulasies wat ek julle nou gaan leer. Wees hieraan gehoorsaam sodat julle kan lewe en die land wat die Here die God van julle voorouers aan julle gegee het, kan binnegaan en dit in besit neem.

Deuteronomium 4

Deuteronomium 4:1-10