Deuteronomium 33:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die volgende oor die stam van Levi gesê:“Here, u Tummim en Urim is veilig by u getroue dienaar. By Massa het U hom op die proef gestel.By die Meribawaters het U met hom geworstel.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:1-13