Deuteronomium 33:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die volgende oor die stam van Juda gesê: “Here, luister na die roepstem van Juda!Bring hom terug na sy volk toe.Gee hom krag om sy saak te verdedig, help hom teen sy vyande!”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:1-10