Deuteronomium 32:49 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Klim op Neboberg in die Abarimberge in Moab oorkant Jerigo. Kyk uit oor die land Kanaän, die land wat Ek aan die volk Israel gaan gee as hulle eie besitting.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:48-52