Deuteronomium 32:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Besef dit nou: Ek, ja, Ek, is die Here! Daar is geen ander god as Ek nie. Ek is die Een wat doodmaak en wat lewe gee; Ek is die een wat verwond en gesond maak. Niemand kan uit my krag gered word nie.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:31-46