Deuteronomium 32:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Waar is daardie gode nou wat die vet van hulle offers geëet en die wyn van hulle drankoffers gedrink het? Laat daardie gode opstaan en jou help! Laat hulle aan jou skuiling gee!

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:28-41