Want my woede is aangesteek soos ’n vuur, en dit brand tot in die dieptesvan die graf.Dit verteer die aarde en sy opbrengs,die fondamente van die bergesteek dit aan die brand.