Deuteronomium 32:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur hulle aanbidding van gode wat nie bestaan nie,het hulle My jaloers gemaak. Met hulle nuttelose afgode het hulle My kwaad gemaak. Nou sal Ek hulle jaloers maak deur ander nasies te seën.Ek sal hulle kwaad maakdeur dwase heidene te seën.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:18-26