Deuteronomium 32:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het offers gebring aan demone wat nie gode was nie, gode wat hulle nie geken het nie,gode wat onlangs aangekom het, gode wat hulle voorouers nooit gedien het nie.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:14-23