Deuteronomium 32:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het Hom jaloers gemaak met hulle aanbidding van vreemde gode. Met hulle veragtelike dade het hulle Hom kwaad gemaak.

Deuteronomium 32

Deuteronomium 32:10-18