Deuteronomium 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons het die koninkryk van Basan totaal verdelg, net soos wat ons koning Sihon van Gesbon vernietig het. Ons het al die inwoners, mans, vroue en kinders, uitgewis in elke stad wat ons verower het.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:2-13