Deuteronomium 3:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al hierdie stede was versterk met hoë mure rondom en poorte met sluitbalke. Ons het terselfdertyd ook baie van die stede sonder mure ingeneem.

Deuteronomium 3

Deuteronomium 3:3-8