Deuteronomium 28:62 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Al is julle so baie soos die sterre in die lug, sal daar min van julle oorbly omdat julle nie wou luister na die Here julle God nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:58-67