Deuteronomium 28:61 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sal elke siekte en plaag wat daar is oor jou bring, selfs dié wat nie in hierdie wetboek genoem word nie, totdat jy vernietig is.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:60-64