Deuteronomium 28:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Al hierdie vervloekings sal jou agtervolg, inhaal en vernietig as jy weier om na die Here jou God te luister en nie die bevele en voorskrifte gehoorsaam wat Hy aan jou gee nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:44-50