Deuteronomium 28:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy sal aan ’n vrou verloof wees, maar ’n ander man sal haar by haar slaap. Jy sal ’n huis bou, maar nie self daarin woon nie. Jy sal ’n wingerd plant, maar nooit die vrugte daarvan geniet nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:27-40