Deuteronomium 28:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy sal in helder daglig rondtas soos wat ’n blinde in die donker rondtas en jy sal onsuksesvol wees in alles wat jy doen. Jy sal aanhoudend onderdruk en beroof word, en niemand sal tot jou redding kom nie.

Deuteronomium 28

Deuteronomium 28:19-33