Deuteronomium 27:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Vervloek is elkeen wat omkoopgeld aanneem om iemand anders dood te maak.’ En die hele volk moet antwoord: ‘Amen.’

Deuteronomium 27

Deuteronomium 27:20-26