Deuteronomium 25:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die een wat verkeerd is tot lyfstraf gevonnis word, is die regter die een wat hom moet beveel om te lê sodat hy in die teenwoordigheid van die regter soveel houe geslaan kan word as wat toepaslik is vir die oortreding.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:1-7