Deuteronomium 25:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit kan wees dat twee mans ’n dispuut hof toe neem en die regters verklaar dat die een reg is en die ander een verkeerd.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:1-4