Deuteronomium 25:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom, as die Here jou God jou rus gegee het van al jou vyande in die land wat Hy aan jou gee as ’n erfenis, moet jy die Amalekiete uitroei en hulle gedagtenis onder die hemel uitwis. Moet dit nooit vergeet nie!”

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:18-19