Deuteronomium 25:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het jou aangeval toe jy moeg en uitgeput was. Hulle het ook dié wat agtergeraak het, om die lewe gebring. Hulle het geen vrees vir God gehad nie.

Deuteronomium 25

Deuteronomium 25:8-19