Deuteronomium 24:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As iemand ’n mede-Israeliet ontvoer en hom as ’n slaaf gebruik of as ’n slaaf verkoop, moet die ontvoerder doodgemaak word. Julle moet die kwaad onder julle uitroei.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:1-11