Deuteronomium 24:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit is verkeerd om ’n paar maalklippe, of selfs net die boonste maalklip, as pand te neem, want die eienaar gebruik dit om van te lewe.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:5-16