Deuteronomium 24:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is ook van toepassing op die druiwe in die wingerd. Moenie weer gaan druiwe afoes nadat hulle die eerste keer gepluk is nie. Laat daar van die druiwe vir die vreemdelinge, weeskinders en weduwees oorbly.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:17-22