Deuteronomium 24:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer jy olywe afslaan van jou olyfbome, moenie dit vir ’n tweede keer doen nie. Laat daar olywe oorbly vir die vreemdelinge, weeskinders en weduwees.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:16-22