Hulle moet die koei na ’n vallei vat waardeur daar ’n spruit loop en wat nog nooit geploeg of beplant is nie. Daar in die vallei moet hulle die koei se nek breek.