Deuteronomium 19:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As iemand sonder opset ’n ander persoon doodgemaak het, en nie vantevore kwaadwillig teenoor hierdie persoon was nie, mag so iemand vir sy veiligheid na een van die stede toe vlug.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:1-10