Deuteronomium 19:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verdeel die land wat die Here jou God as erfenis vir jou gee in drie streke sodat elke stad toeganklik is. Enigeen wat iemand doodgemaak het, moet daarheen kan vlug.

Deuteronomium 19

Deuteronomium 19:1-8