Deuteronomium 16:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Deur die hele land mag daar vir sewe dae lank geen suurdeeg in enige huis wees nie. Daar mag ook niks van die vleis van die paaslam tot die volgende môre oorbly nie.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:1-11