Deuteronomium 16:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eet sewe dae lank brood waarin daar nie suurdeeg is nie. Hierdie brood sal jou lewenslank herinner aan jou swaarkry en toe jy haastig uit Egipte weg is.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:1-10