Deuteronomium 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Vark mag nie geëet word nie, want al het hy gesplete hoewe, herkou hy nie. Al hierdie diere is vir julle onrein. Julle mag hulle nie eet of selfs aan die karkasse van sulke diere raak nie.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:4-18