Deuteronomium 14:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As ’n dier nie aan albei vereistes voldoen nie, mag dit nie geëet word nie. Julle mag dus nie ’n kameel, haas of dassie eet nie. Hulle herkou, maar het nie gesplete hoewe nie.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:2-15