Deuteronomium 12:31-32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

31. Julle mag nie die Here julle God op dieselfde manier aanbid nie. Hierdie nasies doen in die naam van hulle gode afskuwelike dinge wat die Here haat. Hulle verbrand selfs hulle seuns en dogters as offers vir hulle gode.

32. Gehoorsaam al die gebooie wat ek aan julle gee noukeurig. Moenie iets daaraan byvoeg of iets daarvan wegvat nie.”

Deuteronomium 12