Deuteronomium 12:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle mag nie die Here julle God op dieselfde manier aanbid nie. Hierdie nasies doen in die naam van hulle gode afskuwelike dinge wat die Here haat. Hulle verbrand selfs hulle seuns en dogters as offers vir hulle gode.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:22-32