Deuteronomium 12:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

moenie in die valstrik trap deur hulle voorbeeld te volg om ander gode te aanbid nie. Moet liewer nie vra: ‘Hoe aanbid hierdie nasies hulle gode dat ek ook so kan doen?’ nie.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:27-31