Deuteronomium 12:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer julle die nasies uitdryf wat daar bly, moet julle al die plekke vernietig waar hulle hulle gode aanbid – plekke hoog op in die berge, teen heuwels en onder elke groen boom.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:1-7