Deuteronomium 12:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“So lank as wat julle lewe, moet julle hierdie voorskrifte en bepalings uitvoer in die land wat die Here, die God van julle voorouers, aan julle gee.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:1-10