Deuteronomium 12:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet dit daar in die teenwoordigheid van die Here julle God gaan eet op die plek wat die Here julle God sal kies. Eet die offers saam met julle kinders, julle werknemers en die Leviete wat in julle dorpe woon. Juig voor die Here julle God oor alles wat julle doen.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:8-28