Deuteronomium 12:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar julle offers mag nie by julle huise geëet word nie – nie die tiendes van julle graan of wyn of olyfolie nie, ook nie die eersgeborenes van julle bees- of skaaptroppe nie, ook nie ’n gelofte-offer of ’n vrywillige offer of enige spesiale gawe nie.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:7-27