Deuteronomium 12:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is die plek wat die Here julle God uitgekies het vir die eer van sy Naam. Dit is die plek waarheen julle alles moet bring soos beveel is: brandoffers, ander offers, tiendes, julle gawes en julle gelofte-offers.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:10-15