Julle sal binnekort die Jordaanrivier oorsteek en gaan lewe in die land wat die Here julle God aan julle as ’n besondere besitting gee. Daar sal Hy julle rus gee van al julle vyande rondom julle en julle veilig laat woon.