Daniël 6:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het toe beveel dat Daniël gevange geneem en in die leeuhok gegooi moet word. Hy het vir Daniël gesê: “Mag jou God wat jy altyd dien jou red.”

Daniël 6

Daniël 6:12-23