Daniël 6:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mans is weer saam na die koning toe. Hulle sê vir hom: “O Koning, u weet tog dat ’n wet wat die koning geteken het volgens die reël van Mede en Perse vasstaan. Dit kan nie verander word nie.”

Daniël 6

Daniël 6:13-18