Amos 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here hulle God sê: “Ek sal hulle in hulle land hervestig.Ek sal nooit weer toelaat dat iemand hulle wegneem uit die land wat Ek vir hulle gegee het nie.”

Amos 9

Amos 9:12-15