Amos 3:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Luister na hierdie boodskap wat Ek, die Here, oor julle te sê het, mense van Israel. Dit raak die hele volk wat Ek uit Egipte laat trek het.

2. “Ek het net vir julle gekiesuit al die volke op die aarde. Daarom sal Ek julle strafvir al julle sondes.”

3. Sal twee mense saam op reis gaan sonder om eers af te spreekom dit te doen?

Amos 3