Amos 4:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister na hierdie boodskap, ryk vroue van Samaria. Julle leef in weeldesoos vet koeiewat in Basan wei.Julle buit die armes uit en vertrap behoeftige mense.Julle sê vir julle mans: “Skink sodat ons kan drink!”

Amos 4

Amos 4:1-8