2 Samuel 5:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid het toe daar in Hebron voor die Here ’n ooreenkoms met die leiers van Israel gesluit, en hulle het hom as koning van Israel gesalf.

2 Samuel 5

2 Samuel 5:1-4