2 Samuel 5:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Lang tyd al, selfs destyds toe Saul ons koning was, was u eintlik maar die een wat Israel in gevegte gelei het. En die Here het vir u gesê: ‘Jy sal die herder van my volk Israel wees. Jy sal heerser oor Israel wees.’”

2 Samuel 5

2 Samuel 5:1-7