2 Samuel 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was twee broers, Baäna en Rekab, leiers van Is-Boset se rooftogbendes. Hulle was seuns van Rimmon, ’n Benjaminiet wat in Beërot gewoon het. Die dorp Beërot is deel van Benjamin se gebied

2 Samuel 4

2 Samuel 4:1-4